Lirieke
Vers 1
In die dal van die doodskadu
In die kamers van ons diepste see
Wanneer donker my ontvou
Vers 2
Gee oor, want Hy is in beheer
Kyk op, gee Hom al die eer
Sien die duisternis verdwyn
Voor-koor
Met wolk en vuur het U ons gelei
Koor
U is ons God
U is ons vrede-maker
U is ons rots (aah)
U is
Vers 3
Stille waters, ek kom niks kort nie
Al is daar donker en reuse rondom my
Veilig, bevry
Vers 4
Aan U hand, voor vyande n feesmaal
Aan my kant, my Here sal ons lei
Ons Herder verbly
Voor-koor 2
Ja, Jesus Christus het ons bevry
U is
Koor
U is ons God
U is ons vrede-maker
U is ons rots (aah)
U is
Brug
Die berge gee pad oh, oh, oh
Die heuwels verdwyn oh, oh, oh
Die storm raak stil oh, oh, oh
Die waters kloof oop
U is
Koor 2
U is ons God
U is ons vrede-maker
U is ons rots (aah)
U is
Koor 3
U is ons God
U is ons vrede-maker
U is ons rots (aah)
U is

